Ons Kerk
Adres & Kerkkantoor tye
- Veronicaweg 300, Montana, Pretoria
- Maandae-Vrydae 08:30 - 13:00
Kontak besonderhede
Eredienstye & kategese
- Geen Kategese / Belydeniskategese tydens langnaweke of vakansies nie.
- Oggenddiens 09:00
- Ignite (Gr 0-6) 09:00 - 09:55
- Tightlybound (Gr 7-9) 17:00 - 18:30
- Belydeniskategese (Gr 10-11) 17:00 - 18:30
Erediens
Die Eredienste vind om 09:00 plaas in die Kerk
-
Sondag 28 April : 09:00 Erediens o.l.v Ds Johan Scholtz
Deurkollekte 28 April: Gaan vir Sungarden Hospice - Sondag 5 Mei : 09:00 Erediens o.l.v Ds Carli Fourie-Gesinsdiens
- Donderdag 9 Mei : 10:00 en 19:00-Hemelvaartdiens
- Sondag 12 Mei : 09:00 Erediens o.l.v Ds Bennie Powell-Pinkster
- Pinkster 2024: Kom vier die ring van Wonderboom se gesamentlike Pinkster by NG Wonderboom Gemeente. Professor Johan van der Merwe van die Universiteit van Pretoria, Departement Sistematiese en Historiese teologie aan die Teologie Fakulteit is aan die woord. Die tema vir die Pinkstertyd is “Wat op aarde maak ons hier”
-
Program is as volg: Te Wonderboom Gemeente (h/v Parsley & Rosemary)
Sondag 12 Mei : 19:00 “Wat op aarde maak ons hier?” - Jer 20:7-18 -
Maandag 13 Mei : 10:00 “Wat op aarde maak ons hier?” - Jer 20:7-18
19:00 “Ons is hier vir die Here.” - Jer 2:1-13 -
Dinsdag 14 Mei : 10:00 “Ons is hier vir die Here.” - Jer 2:1-13
19:00 “ Ons is hier vir mekaar.” - Joh 5:1-15 -
Woensdag 15 Mei : 10:00 “Ons is hier vir mekaar.” - Joh 5:1-15
19:00 “Ons is hier vir ons wêreld.” - Jer 29:1-14 - Donderdag 16 Mei : 10:00 “Ons is hier vir ons wêreld.” - Jer 29:1-14
Aftree-Oorde
fleurenville
- Sondag 28 Apr: 9:30 Erediens
- Woensdag 1 Mei: Geen Bybelstudie
twee riviere
- Sondag 28 Apr: 09:00 Erediens
- Vrydag 3 Mei: Geen Bybelstudie
montana
- Sondag 28 Apr: 18:00 Erediens
- Donderdag 2 Mei: 09:00 Bybelstudie
zambezi view
- Donderdag 2 Mei: 09:00 Bybelstudie
bouganvilla
- Sondag 28 Apr: 10:00 Erediens
- Vrydag 3 Mei: 10:00 Bybelstudie
zambezi
- Sondag 28 Apr: 09:00 Erediens
- Maandag 29 Apr: 10:00 Bybelstudie