Eredienste:
Voorblad Nuus Gemeente Gemeente In Aksie Kontak Ons
NG KERK MONTANA
DRAERS van HOOP met DEERNIS
Afkondigings Maandprogram e-Woorddraer Webblad Nuus Kerkkantoor Foto Gallery Behoeftes Skakels
Gemeente Logo NUCONNECT

NUCONNECT

Eredienste


Oggenddienste:

08:00 & 10:00


Aanddienste:

18:30


Skoolvakansies en langnaweke net een oggenddiens om 9:00 en GEEN aanddienste.


Kleuterkerk

Byeenkomste vind plaas in Le Gatte vir 3 tot 6 jariges tydens die eredienste om 08:00 en 10:00.


Doop:

Bediening van doop vind plaas op die eerste Sondag van elke maand tydens die tweede diens - (10:00). Registreer so spoedig moontlik vir doop deur die nodige vorm te voltooi en by die kerkkantoor in te handig.